CLUBSHOOT 8 & 9 APRIL 2017

CLUBSHOOT 8 & 9 APRIL 2017

Clubshoot 8 & 9 April 2017

Inskrywings om 08h00.

Ongeveer 136 rondtes.

Inskrywingsfooi R50.00

Themba sal die patches scoresheets en die inskrywingslys he, hy ontvang ook die gelde.

Bane kan meer as een keer geskiet word.

Deel in groepe en RO julleself. Bring eie timers.

Los clip boards op die bane.  Handig scoresheets by Thema in.

Vir navrae kontak Tinus Botha by 082 889 9345.