NEEM ASB. KENNIS:
Die berekening van die logs geskied op dieselfde wyse al vir die afgelope 10+ jaar.
Die log is 'n aktiewe dokument wat na elke kompetisie gewysig en aangepas word.
Aan die einde van jaar sal daar 'n grondwet wysiging voorgestel word.